As iemand aan enigeen van hierdie diere se karkasse moet vat, moet hy sy klere gaan was. Hy mag vir die res van die dag nie naby my tent kom nie.