Die Boodskap

Levitikus 11:26 Die Boodskap (DB)

Die diere in hierdie groep is enige dier wat nie duidelik gesplete hoewe het nie en wat nie herkou nie. Julle mag hulle nie eet nie. Niemand wat aan hulle vat, moet naby My kom nie.

Levitikus 11

Levitikus 11:19-34