Die Boodskap

Levitikus 11:24 Die Boodskap (DB)

“Die volgende diere sal maak dat Ek julle nie naby my tent van ontmoeting wil hê nie. As julle selfs net aan hulle karkasse raak, wil Ek vir die res van die dag nie met julle te doen hê nie.

Levitikus 11

Levitikus 11:17-29