Nebusaradan het ook die kleiner bakkies, potte en bekers gevat wat hulle vir die drinkoffers gebruik het. Al die voorwerpe was van silwer of goud gemaak.