Die Boodskap

Jeremia 52:20 Die Boodskap (DB)

Van die kopergoed was te swaar om te beweeg. Dit was van die goed wat koning Salomo destyds vir die tempel laat maak het. Dit was goed soos die twee koperpilare, die koperbad, die twaalf bulle onder hierdie bad en die voetstukke van die wasbakke.

Jeremia 52

Jeremia 52:15-22