Die Boodskap

Jeremia 52:18 Die Boodskap (DB)

Hulle het ook van die ander voorwerpe saamgevat wat in die tempel gebruik is. Dit het ingesluit potte, grawe, messe en die bakke waarop hulle wierook gebrand het. Verder ook die panne waarin hulle die kole vir die offers geskep het.

Jeremia 52

Jeremia 52:8-19