Gee julle daarom heeltemal aan die Here oor. Moenie meer soos in die verlede teen die Here in opstand kom nie.