Die Boodskap

Deuteronomium 10:15 Die Boodskap (DB)

En tog het die Here net julle voorvaders liefgehad. Van al die volke op aarde het die Here net vir hulle gekies omdat Hy vir hulle lief was. Tot vandag toe is julle steeds die Here se eiendom.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:13-22