Afrikaans 1983

Numeri 36:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

en gesê: “Toe die Here u beveel het om die land tussen die Israeliete te verdeel, het die Here u ook opdrag gegee om die grond wat ons stamverwant Selofgad toegekom het, aan sy dogters te gee.

Numeri 36

Numeri 36:1-4