Afrikaans 1983

Numeri 36:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

As hulle nou met mans uit ander Israelitiese stamme trou, sal hulle grond wegval uit ons familiebesitting en gevoeg word by dié van die stam waaraan hulle dan sal behoort. So sal die grond wat aan ons toegewys is, van ons weggeneem word.

Numeri 36

Numeri 36:1-7