Afrikaans 1983

Lukas 20:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle vra Hom toe: “Meneer, ons weet dat u in u prediking en onderrig regsinnig is. U let nie op die aansien van persone nie. U is getrou aan die waarheid, en so maak u die wil van God bekend.

Lukas 20

Lukas 20:14-28