Afrikaans 1983

Lukas 20:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het hulle kans afgewag. Toe stuur hulle geheime agente wat hulle as opreg voorgedoen het, om Jesus op een of ander uitspraak te probeer vastrek sodat hulle Hom aan die owerheidsgesag van die goewerneur kon uitlewer.

Lukas 20

Lukas 20:14-26