Afrikaans 1983

Jesaja 47:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy het op jou bose dade vertrou,jy het gedink daar is niemand wat jou sien nie.Jou wysheid en jou kennis het jou mislei,en jy het gedink:daar is niemand soos ek nie.

Jesaja 47

Jesaja 47:7-13