Afrikaans 1983

Jesaja 47:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar daar kom 'n ramp oor jouwat jy nie kan besweer nie,onheil oorval jou,en jy kan dit nie met 'n losprys keer nie.Jou ondergang kom skielik,jy het dit nie verwag nie.

Jesaja 47

Jesaja 47:5-15