Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 35:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jeremia het ’n klaaglied op Josía gedig, en al die sangers en sangeresse het in hulle klaagliedere van Josía gespreek tot vandag toe en dit tot ’n insetting in Israel gemaak; en kyk, dit is beskrywe in die Klaagliedere.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:20-27