Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 35:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sy dienaars bring hom toe van die strydwa af weg en laat hom op sy tweede wa ry en vervoer hom na Jerusalem; en hy het gesterwe en is begrawe in die grafte van sy vaders, terwyl die hele Juda en Jerusalem oor Josía gerou het.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:20-27