Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 34:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in die agttiende jaar van sy regering, toe hy besig was om die land en die tempel te reinig, het hy Safan, die seun van Asálja, en Maäséja, die owerste van die stad, en Joag, die seun van Jóahas, die kanselier, gestuur om die huis van die Here sy God te herstel.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:6-16