Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 34:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

het hy die altare omgegooi, en die heilige boomstamme en gesnede beelde het hy tot stof vergruis en al die sonpilare in die hele land van Israel het hy omgekap. Daarna het hy na Jerusalem teruggekom.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:1-11