Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 34:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe hulle by die hoëpriester Hilkía kom, het hulle die geld afgegee wat in die huis van God gebring was, wat die Leviete, die drumpelwagters, versamel het uit Manasse en Efraim en uit die hele oorblyfsel van Israel en uit die hele Juda en Benjamin en die inwoners van Jerusalem.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:1-10