Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 34:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in die agtste jaar van sy regering, terwyl hy nog jonk was, het hy begin om die God van sy vader Dawid te soek, en in die twaalfde jaar het hy begin om Juda en Jerusalem te reinig van die hoogtes en die heilige boomstamme en die gesnede beelde en die gegote beelde.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:1-6