Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 34:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het voor sy oë die altare van die Baäls omgegooi; en die sonpilare wat daar bo-op was, het hy stukkend gekap en die heilige boomstamme en die gesnede beelde en die gegote beelde verbreek en vermaal en dit oor die grafte gestrooi van die wat aan hulle geoffer het.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:1-7