Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 26:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Ussía het woedend geword; en terwyl hy, met die wierookpan in sy hand, woedend was op die priesters, slaan die melaatsheid op sy voorhoof uit voor die oë van die priesters, in die huis van die Here langs die reukaltaar.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:9-22