Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 26:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Asárja, die hoofpriester, en al die priesters na hom kyk en sien dat hy melaats was aan sy voorhoof, het hulle hom gou daarvandaan weggedrywe, en hy het ook self gou gemaak om weg te kom, want die Here het hom aangetas.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:14-23