Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 26:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en teen koning Ussía opgetree en aan hom gesê: Dit kom u nie toe, Ussía, om vir die Here offerrook te laat opgaan nie, maar aan die priesters, seuns van Aäron, wat geheilig is om te offer. Gaan uit die heiligdom uit, want u het ontrou gehandel, en dit sal u van die kant van die Here God nie tot eer strek nie.

2 Kronieke 26

2 Kronieke 26:10-20