Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 24:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe roep die koning die hoofpriester Jójada en sê vir hom: Waarom het jy nie gesorg dat die Leviete uit Juda en uit Jerusalem die belasting van Moses, die kneg van die Here, en van die vergadering van Israel vir die tent van die Getuienis inbring nie?

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:3-14