Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 24:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het hy die priesters en die Leviete versamel en aan hulle gesê: Gaan uit na die stede van Juda en versamel geld uit die hele Israel om van jaar tot jaar die huis van julle God te herstel; en júlle moet gou maak met die saak! Maar die Leviete het nie gou gemaak nie.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:1-8