Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 24:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die goddelose Atália — haar seuns het in die huis van God ingebreek en selfs al die heilige gawes van die huis van die Here vir die Baäls gebruik.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:5-15