Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 18:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die koning sê vir hom: Hoeveel maal moet ek jou besweer dat jy niks as die waarheid in die Naam van die Here tot my moet spreek nie?

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:9-22