Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 18:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe hy by die koning kom, sê die koning vir hom: Miga, sal ons na Ramot in Gílead trek om te veg, of sal ek dit laat staan? En hy antwoord: Trek op, en u sal voorspoedig wees, en hulle sal in julle hand gegee word.

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:9-20