Afrikaans 1933-1953

2 Kronieke 18:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop antwoord hy: Ek het die hele Israel gesien, verstrooid op die berge soos skape wat geen wagter het nie. En die Here het gesê: Hulle het geen heer nie; laat hulle elkeen in vrede teruggaan na sy huis.

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:7-24