Afrikaans 1933-1953

2 Konings 4:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe gaan een uit in die veld om groente te versamel; en hy het wilde ranke gekry en daarvan sy kleed vol karkoere gepluk en gekom en dit in die kookpot stukkend gesny; want hulle het dit nie geken nie.

2 Konings 4

2 Konings 4:33-42