Afrikaans 1933-1953

2 Konings 4:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Weer het Elísa in Gilgal gekom, en daar was hongersnood in die land; en terwyl die profete-seuns voor hom sit, sê hy aan sy dienaar: Sit die groot pot op en maak ’n kooksel klaar vir die profete-seuns.

2 Konings 4

2 Konings 4:37-44