Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 18:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe neem hulle Yeshua vanaf Kayafa na die goewerneur se kantore. Dit was reeds skemeroggend en hulle het self nie in die kantore ingegaan nie sodat hulle nie onrein sou wees voordat hulle die Pesagmaal geëet het nie.

Yoganan 18

Yoganan 18:23-34