Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Yoganan 12:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ses dae voor die Pesag het Yeshua na Beit-Anyah gegaan waar El’azar, wat dood was en wat Yeshua uit die dood uit laat opstaan het, was.

Yoganan 12

Yoganan 12:1-10