Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Galasiërs 4:7-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. Julle is daarom nie slawe nie, maar kinders en as julle kinders is, dan ook erfgename van God deur Yeshua, Die Gesalfde Een,

8. maar toe julle God nie geken het nie, het julle dit gedien wat van nature geen god is nie,

9. maar nou dat julle God ken en spesifiek omdat julle deur God geken is, draai julle weer terug na die siek en swak beginsels om, weer van voor af, aan hulle onderworpe te wees.

10. Julle hou dae, maande, vasgestelde tye en jare.