Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Galasiërs 4:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar omdat julle kinders is, het God die Gees van Sy Seun in julle verstand, wil en emosie gestuur, wat uitroep tot die Vader: “Ons Vader!”

Galasiërs 4

Galasiërs 4:1-13