Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 35:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nogtans wou Yoshiyahu nie sy gesig van hom af wegdraai nie, want hy het gegaan om teen hom te veg. Hy het nie geluister na die woorde van Farao, die Lamme, nie, want Yoshiyahu het nie geweet dat dit van יהוה is nie, hy het dus voortgegaan om teen hom te veg in die vlakte van Megiddo.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:15-25