Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 35:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het ambassadeurs na hom toe gestuur om te sê: “Wat het ek met jou te doen, koning van Y’hudah? Ek kom nie vandag teen jóu nie, o koning van Y’hudah, maar teen die huis wat teen my oorlog voer. God het gesê ek moet gou maak. Moenie jou teen God bemoei, wat met my is, dat Hy jou nie vernietig nie.”

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:13-25