Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 34:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wat die koning van Y’hudah betref wat julle gestuur het om יהוה te raadpleeg, so moet julle vir hom sê: so sê יהוה, die God van Yisra’el aangaande die woorde wat jy gehoor het:

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:17-33