omdat hulle My verlaat en ander gode aanbid het, om My te tart tot woede met al die werke van hulle hande; daarom sal My toorn oor hierdie plek uitgestort word en sal nie uitgeblus word nie.