Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 33:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

sy gebed ook en hoe יהוה sy gebed gehoor het, ook al sy sondes en oortredings en die plekke waar hy altare gebou en priesters aangestel het en die hoë plekke wat hy vir die afgodsbeelde gebou het, let op, hulle is opgeskryf saam met die woorde van Hoza’i.2 Kon 21:18-26

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:12-25