Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 33:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die res van die dade van M’nasheh, sy gebed tot sy God en die woorde van die profete wat aangaande hom geprofeteer het in die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה, die God van Yisra’el, let op, dit is opgeskryf in die Boek van die konings van Yisra’el en Y’hudah;

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:12-25