Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 29:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hizkiyahu het geantwoord en gesê: “Nou het julle jul afgesonder vir יהוה se lewenswyse; kom nader en bring offers en dankoffers in die huis van יהוה.” Die mense het offers en dankoffers gebring, alles wat hulle verstand, wil en emosie begeer, het hulle gebring.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:24-36