Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 29:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Verder het koning Hizkiyahu en die prinse die Leviete beveel om lofprysinge tot יהוה te sing met die woorde van Dawid en van Asaf, die profeet en hulle het lofsange met blydskap gesing en neergebuig en aanbid.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:28-33