Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 29:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hulle na koning Hizkiyahu gegaan en gesê: “Ons het die hele huis van יהוה gereinig, die brandofferaltaar met al sy gereedskap, die tafel vir die brode van die Teenwoordigheid met al sy gereedskap,

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:10-28