Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 29:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het begin om dit af te sonder op die eerste van die eerste maand en op die agtste dag van die maand was hulle by die stoep van יהוה. Hulle het die huis van יהוה binne agt dae afgesonder en op die sestiende dag van die eerste maand was hulle klaar.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:13-21