Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 19:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, ek het priesters oor julle aangestel sodat hulle regverdig en getrou mag oordeel volgens die opdragte van יהוה. Z’vadyahu, die seun van Yishma’el, het aan al die mense van Y’hudah al die koning se opdragte aangekondig en dit ook voor die Leviete en skrywers herhaal en vir hulle gesê: “Tree standvastig dapper op en יהוה sal julle vir altyd help!”

2 Kronieke 19

2 Kronieke 19:7-11