Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 19:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Watter saak ook voor julle sal kom uit julle broers in die stede, tussen bloedvergieting en bloedvergieting, wette en opdragte en tussen instellings en gebruike, moet julle hulle waarsku sodat hulle nie skuldig staan voor יהוה en Hy kwaad word vir hulle en hulle broers nie; doen so en julle sal nie skuldig wees nie.

2 Kronieke 19

2 Kronieke 19:8-11