Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 18:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning van Yisra’el en Y’hoshafat, die koning van Y’hudah, het elkeen op sy troon gesit, aangetrek in koninklike klere en hulle het by die ingang van die poort van Shomron gesit en al die vals profete het voor hulle geprofeteer.

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:8-17