Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 18:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Tzidkiyah, die seun van ’n Kena’anitiese vrou, het vir homself ysterhorings gemaak en gesê: “So sê יהוה: “Hiermee sal u die Arameërs deurboor totdat hulle afgesny en vernietig is.”

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:6-13